Deur Almatine Leene Einde verlede jaar is die Vrouebybel in Nederland bekend gestel. In Amerika is die eerste Vrouebybel al 100 jaar gelede gepubliseer en in Suid-Afrika ken ons sedert 2012 die [...]
Ek is ‘n vrou Ek is uniek geskep deur God En ‘n ERE plek in die lewe gegee Ek was Mamma op 16! Verstoot – Verlam – Veroordeel – Verlore Ek is na ‘n tehuis vir ongehude moeders Weggesteek vir die [...]
“Ek is ‘n vrou, Ek is uniek geskep deur God En ‘n plek in hierdie lewe gegee – ‘n ruimte om te mag wees. Die hele wêreld het gewag Dat ek gebore moet word.” Wow! Wat ‘n kragtige begin is dit nie [...]
Ek is ‘n vrou. Ek is eggenoot. Ek is mamma van drie, pragtige rooikop kinders. Ek is vriendin, dogter en suster. Ek is lief vir my familie. Ek is kind van God. God se Gees maak my sterk. Ek dra [...]
Ek is vrou, ma en ouma. Ek is bevoorreg en het ‘n omgee-, liefdevolle, romantiese man. Ek het geboorte gegee aan drie pragtige kinders – geskenke van God. Ek het ‘n omgee-familie en baie [...]