Wat beteken dit vir my om ‘n pa te wees van twee dogters?
Dit beteken vir my dat ek vir hulle sal wys: Dat ‘n man enige iets vir sy gesin kan doen, van skottelgoed was tot kinders rondry, tot help met skooltake (as ek nog een briefie van die skool kry, [...]