Generasies van erfgename Dis Maandagmiddag en ek sit salig en staar vir die vuur wat my man staan en maak, want soos goeie Suid-Afrikaners, gaan ons “NOU” braai. Kyk, daar is niks fout met ʼn [...]
Erfenis… wat is ‘n erfenis? Die woordeboek definieer erfenis as “die gebruik om eiendom, titels, skuld, regte en verpligtinge oor te dra na die dood van ‘n individu”. Geen wonder die woord was [...]