“Seer-wees” meer as net ‘n gebreekte arm of geskaafde been
Toe ek klein was, was seer vir my iets soos ‘n gebreekte arm of geskaafde been. Ek onthou toe my hond oorlede is wou my ma dit eers nie vir my sê nie, omdat sy my die seer wou spaar. Hoe ouer ek [...]