Tydens die verkiesing staan ek in die lang ry en luister van onder my sambreel na die gesprekke rondom my. Later die middag lees ek weer `n tydskrifartikel by my ma waar bekendes sê waarop hul [...]
Ek sien dit aankom in my periferale visie `n sekonde voor die groot klip die kar tref. Onmiddelik is ek woedend toe ek sien hoe die klein booswigte langs die pad staan en lag. Die gedagte kom [...]