Ware vriendskap is nogal ‘n rare verskynsel in vandag se wêreld. Tegnologie het vir ons wonderlike deure oopgemaak om met mekaar te kan kommunikeer en jou vriende en familie regoor die wêreld [...]
Wanneer ʼn lidmaat die woord “rentmeesterskap” hoor, sal ʼn mens hulle verskoon, wanneer hulle geneig is om hulle beursies stywer te wil vashou. Want, dikwels word “rentmeesterskap” en jou [...]
Elke Donderdag-oggend sit ek getrou my swart badge op my swart klere. Elke Donderdag wanneer ek hierdie badge opsit wat lees: “Thursdays in Black: towards a world with no rape and [...]
As kind was my tema lied: “Ek’s ’n dapper muis.” As daar ’n spinnekop gevang moes word, roep vir Annelet. As jy in die nag op ’n kamp badkamer toe moes gaan, roep vir Annelet. As iemand vir die [...]
Toe ek klein was, was seer vir my iets soos ‘n gebreekte arm of geskaafde been. Ek onthou toe my hond oorlede is wou my ma dit eers nie vir my sê nie, omdat sy my die seer wou spaar. Hoe ouer ek [...]
Toe ek die tema lees #SEERwees, het dit my getref. Dalk omdat my seuntjie onlangs sy mond gestamp het teen ‘n tafel, net duskant van ‘tand-verloor’. Ek weet eerlik waar nie wie #SEERder gehad [...]
Watter gedagtes of reuke kom by jou op as jy die woord #NUUTwees lees? ‘n Nuwe laptop, ‘n nuwe foon en daardie opwinding om vir die eerste keer daardie pakkie oop te maak en die nuwe toestel aan [...]
Ons almal luister daagliks na honderde stemme. Hierdie stemme praat, of ons nou na hulle wil luister of nie. Die wêreldnuus se stem, die skool se stem, jou kinders se stemme, die werk se stem, [...]
Dankbaarheid is ʼn snaakse konsep. Daar word gereeld vir ons gesê om dankbaar te wees vir wat ons het – ʼn huis, ʼn motor, ʼn werk, kos op die tafel, die tafel waarop die kos staan. Selfs die [...]
Generasies van erfgename Dis Maandagmiddag en ek sit salig en staar vir die vuur wat my man staan en maak, want soos goeie Suid-Afrikaners, gaan ons “NOU” braai. Kyk, daar is niks fout met ʼn [...]