In Groepe

Dit was ‘n heerlike oggend saam met die vroue van Oudtshoorn en Kangovalleie. Ons droom oor dit waarmee God besig is in elkeen se lewens.