Toe ek klein was, was seer vir my iets soos ‘n gebreekte arm of geskaafde been. Ek onthou toe my hond oorlede is wou my ma dit eers nie vir my sê [...]
Ons almal luister daagliks na honderde stemme. Hierdie stemme praat, of ons nou na hulle wil luister of nie. Die wêreldnuus se stem, die skool se [...]
Dankbaarheid is ʼn snaakse konsep. Daar word gereeld vir ons gesê om dankbaar te wees vir wat ons het – ʼn huis, ʼn motor, ʼn werk, kos op die tafel, [...]
Vrou wees in die media As ek die tydskrifte sou glo, beteken vrouwees dat ek 99% van die tyd met ‘n glimlag op my gesig, perfek gestileerde hare, [...]
deur Melanie Thirion Jy weet jy is ‘n ma as die beplanning vir ‘n kinderlose aandjie uit meer reëlings en voorbereiding verg as wat jou eie troue [...]
deur Dolf du Plooÿ Teen my studeerkamer se een muur hang die woorde van Lao Tzu – “The journey of a thousand miles begins with one step”. Wanneer [...]
Dat Suid-Afrika van die hoogste verkragtingsyfers in die wêreld het, is ‘n algemene feit. Nie net lees ons dit daagliks op koerantvoorblaaie nie, [...]