Diaconia (www.diaconia.co.za) is die NG Kerk en VG Kerk se gesamentlike Diensgroep wat gemeentes aanmoedig om meer sistemies betrokke te wees by die bekamping van armoede in hul gemeenskappe. Daar is eenvoudige dinge wat ons almal kan doen om seker te maak dat meer kinders die geleentheid behou om eendag hul lewenspotensiaal uit te leef.
In terme van die eenvoudige dinge wat ons kan doen, is Embrace een van drie benaderings wat Diaconia ondersteun en gemeentes uitnooi om by betrokke te raak (vir meer oor die ander twee benaderings sien die Diaconia-webstuiste – kyk onder ‘wat kan gemeentes doen?’).
WAT IS EMBRACE?