Stories: Groepe

0

Overberg Roadshow

Die Taakspan Vrouebediening het Saterdag, 10 Maart, ‘n heerlike oggend saam met Vroue in die Overberg Area deurgebring waar ons saam dink en droom oor die florering van Vroue in die kerk en gemeenskap. Ons visie is om gemeentes te help om veilige ruimtes te skep waarin weerloses ‘n stem kry.

0

George Roadshow

Op 21 Oktober 2017 was ons vir ons derde “Roadshow” in George . Dit was ‘n heerlike geseënde oggend by Tuinedal gemeente. Ongeveer 50 vroue van gemeentes in die Suid-Kaap sover as Plettebergbaai, Krysna en Rheebok het onder leiding van ds Ankia Du Plooÿ, saam op ‘n geloofsreis gegaan. Ons het diep bewus geraak van […]

0

Langebaan Roadshow

“Dis al ‘n hele rukkie wat ek vir die Here vra wat ek vir Hom kan doen end at Hy asseblief vir my moet wys, maar ek kry nie ‘n antwoord nie. Ek het nog altyd ‘n sagte plekkie vir die Vrouediens gehad, en toe ek hoor/lees van die konferensie/byeenkoms, en dis letterlik ‘n klipgooi […]