#GEVULwees
#leefGeesvervuld#droom#geloof#liefde#hoop Vaderskap en Moederskap is fantasties, maar hoe bly ons hoop in ’n land soos Suid Afrika? Is daar nog hoop vir ons land? Is daar nog hoop vir ons kinders? Watter nalatenskap los ons vir ons kinders? Hierdie is vermoedelik vrae op elke Suid-Afrikaner se lippe. Hoe droom ons in ’n land waar onderdrukking […]