Aanlyn Retreat

Liewe Vrou,

Ons nooi jou om deel te neem aan ons aanlyn retreat wat spesiaal vir jou ontwerp is deur Ds Marie Britz van Moederkerk Stellenbosch.

Dit materiaal bestaan uit ‘n voorbereidingsvideo, 3 gebedsoefeninge (sessies) en ‘n refleksiegebed (afsluiting).  Dit vra ongeveer 60-90 minute van jou tyd per sessie.   Jy kan die materiaal volg op die wyse wat vir jou die beste pas.

Dit gebedsriglyne is ook in ‘n pdf formaat beskikbaar – julle sal die skakels hiervoor sien op hierdie bladsy langs elke video. Daar is ook ‘n refleksiegebed/ luistermeditasie wat jy kan gebruik as ‘n afsluiting wanneer jy al 3 gebedsoefeninge klaar gedoen het.

VOORBEREIDINGSESSIE

Laai Notas Af 

GEBEDSOEFENING 1

Laai Notas Af 

GEBEDSOEFENING 2

Laai Notas Af 

GEBEDSOEFENING 3

Laai Notas Af 

REFLEKSIEGEBED

Laai Notas Af