Gemeentebesoeke

Gemeentes wat begeleiding soek om die “Vroue met Vlerke”-geloofsreis op plaaslike vlak te doen, word genooi om kontak te maak met Ankia du Plooÿ deur ‘n epos te stuur na ngkvroue@sun.ac.za. Ons gesels graag saam oor hoe julle in jul gemeenskap so ‘n inisiatief kan begin en hoe ons julle daarin kan ondersteun.

Datum Geleentheid Plek
6 – 7 Mei Weskus Roadshow Langebaan
10 Junie Vroue met Vlerke Geloofsreis NGK La Rochelle